Collin Koortzen

Klerksdorp, South Africa

The pen is mightier then the sword!

2992 Terms    1 Blossaries    6 Followers    40953 Viewers

Collin Koortzen

Klerksdorp, South Africa

The pen is mightier then the sword!

2992 Terms    1 Blossaries    6 Followers    40953 Viewers

Collin Koortzen's Terms

Cerebellum

Anatomy; Human body

Kleinharsings, dié afdeling van die harsings net agter die breinstam, bo-op die 4de ventrikel geleë. Dit bestaan uit 'n middellob en twee sylobbe, verbind met die ander dele van ...

Ilium

Biology; Anatomy

(Latyn) Boonste, breë gedeelte van die os innominatum, by die fetus 'n aparte been; dermbeen, heupbeen.

Zoosadisme

Psychiatry; Mental disorder

Zoosadisme is 'n term geskep deur Ernest Borneman wat verwys na genot wat as gevolg van dieremishandeling verkry word. Zoosadisme is deel van die Macdonald triad, 'n stel van drie ...