Home > Terms > Afrikaans (AF) > Facebook

Facebook

Facebook is 'n sosiale netwerk-webwerf waar gebruikers persoonlike profiel-informasie, foto's en ander informasie kan pos en by netwerke kan aansluit gebasseer op ligging, werkplek, skool, ens. Gebruikers kan boodskappe aan ander lede koppel en stuur sodat wanneer hul informasie verander, hul netwerkvriende ook van hierdie veranderings in kennis gestel sal word.

0
Collect to Blossary

Member comments

You have to log in to post to discussions.

Terms in the News

Featured Terms

Handre Stoman
  • 0

    Terms

  • 0

    Blossaries

  • 0

    Followers

Industry/Domain: Festivals Category: Easter

Paasfees

'N jaarlikse Christelike fees ter herdenking van die opstanding van Jesus Christus, waargeneem op die eerste Sondag na die eerste volmaan ná die ...

Contributor

Featured blossaries

Chihuly Glass

Category: Arts   2 8 Terms

Venezuelan Rum With Designation Of Origin

Category: Food   1 5 Terms