Home > Terms > Afrikaans (AF) > Paruresis

Paruresis

'n Fobie van urinering wanneer ander persone naby is wat dalk mag kyk, of wanneer hulle andersins onder 'n sekere vorm van druk is. Terwyl die meeste mense tot 'n sekere mate hieraan ly, kan dit vir sekere mense ernstige probleme veroorsaak as hulle nie 'n private badkamer vir 'n uitgerekte tydsperiode kan kry nie.

In mansbadkamers is daar 'n ongeskrewe reel om 'n urinaal tussen twee mense leeg te los indien moontlik, sodat niemand as gevolg hiervan benadeel word nie.

0
  • Part of Speech: noun
  • Synonym(s):
  • Blossary:
  • Industry/Domain: Psychiatry
  • Category: Phobias
  • Company:
  • Product:
  • Acronym-Abbreviation:
Collect to Blossary

Member comments

You have to log in to post to discussions.

Terms in the News

Featured Terms

Karin
  • 0

    Terms

  • 0

    Blossaries

  • 4

    Followers

Industry/Domain: Home furnishings Category: Bedroom furniture

cassone

Dit is die Italiaanse word vir kis of koffer, gewoonlik met swierige detail.

Contributor

Featured blossaries

Famous Weapons

Category: Objects   1 20 Terms

Dump truck

Category: Engineering   1 13 Terms