Home > Terms > Afrikaans (AF) > Polimeer

Polimeer

Chemie: (Grieks polus, "baie" en meros, "deeltjie") Enigeen van 'n aantal natuurlike en sintetiese chemiese verbindings met 'n hoë molekulêre massa, wat deur polemerisasie gevorm is; teenoor dimeer en monomeer: Sellulose is 'n voorbeeld van 'n natuurlike polimeer. Deesdae gebruik ons ook baie sintetiese of mensgemaakte polimere.

0
Collect to Blossary

Member comments

You have to log in to post to discussions.

Terms in the News

Featured Terms

Collin Koortzen
  • 0

    Terms

  • 1

    Blossaries

  • 5

    Followers

Industry/Domain: Internet Category: Social media

Tydlyn

'n Tydlyn is 'n Facebook-profiel kenmerk wat 'n gebruiker se hele geskiedenis van foto's, persoonlike mylpale en ander dinge wat op Facebook gedeel is ...

Contributor

Featured blossaries

antibiotics

Category: Health   1 20 Terms

Economics

Category: Business   2 14 Terms